Hierdie gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir onderwysers is alles deur ander onderwysers op Teacha! gelaai. Daar is natuurlik ook honderde ander hulpmiddels wat nie gratis is nie, maar vandag kyk ons na so ‘n paar gratis hulpmiddels. Indien jy hulpmiddels het om te deel, besoek die webtuiste en laai dit op om onnies soos jy te help.
GRATIS INTERMEDIÊRE FASE HULPMIDDELS
Plakkate deur Eazi Peazy – klik op die plakkaat om dit af te laai!
Wiskunde Werkblaaie vir Graad 4 (memo ingesluit!)
Best Shoes Ever! ‘n Skryfaktiwiteit wat baie oulik is vir Engels FAL.
Grade 5 History Worksheet!
GRATIS 5 MINUTE BORDSPELETJIE
Hierdie bordspeletjie is ideaal wanneer net 5 of 10 minute beskikbaar is. Dit kan selfs as ‘n beloning gebruik word!
EN HONDERDE ANDER FANTASTIESE HULPMIDDELS!