Share This Post

Woordeskatlyste op Quizlet

Woordeskatlyste op Quizlet

Quizlet is ‘n aanlyn flitskaart webtuiste, waar jy jou eie flitskaarte kan maak. Omdat so baie mense dit gebruik is daar oneindig baie woordekskatlyste vir Afrikaans EAT. Kinders geniet dit baie om hiervan gebruik te maak. Hulle kan speletjies speel, soos ‘n geheuespeletjie, dit maak ook toetse wat outomaties gemerk word en jy kan dit selfs uitdruk in verskillende formate.

Dis regtig ‘n lekker manier om drilwerk te doen, iets waarvoor ons nie tyd het in die klas nie.

Hier is ‘n lys wat ek vir my leerders saamgestel het. Daar is ook ander woordeskatlyste tussenin wat op ander webtuistes is.

Hier kan jy leer om jou eie Quizlet-woordeskatlyste te maak. Deel gerus jou eie woordeskatlyste in die kommentaar hier onder!

Woordeskatlyste

Kleure

Negatief verandering

Kos woordeskat

Geboue (buildings)

Die liggaam

Lukrake woorde (random words

Nog kos woordeskat

Die media

Gaan op ‘n reis

Mense, lande en tale

Gesprekvoering

Baie woordeskat

Wetenskap-fiksie woorde

Fantasie woorde

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.